southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Sandler Duidse Swart Hoe glans klavier in Port Elizabeth, Eastern Cape for sale

Music instruments

Description
Het die klavier gekoop so 2,5 jaar terug vir R29800 en het skaars gespeel op hom. Is tans in proses om kleiner plek te kry en die klavier het nie 'n merkie op nie. Hy is gestem slegs twee keer en is nie aleen 'n wonderlike vertoonstuk nie maar ook ongelooflike goeie klank. Ideal vir beginner en gevorderdepianiste. Die klavier het hoogstens 30 ure se speeltyd ervaar deur 'n ervare pianis en is uitstaande gehalte

>> Click here to search for more - Music instruments in Eastern Cape