southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Bakgat 3 (DVD) - nuut in Port Elizabeth, Eastern Cape for sale

Movies & Music

Die nuut verloofde paartjie, Wimpie en Katrien, trek met sterre in hulle od Engeland toe nadat Æn Britse klub vir Wimpie Æn rugby kontrak aangebied het, maar fame en riches val nie so maklik in mens se skoot nie. Hulle woonstel is alles behalwe Æn mansion en sy Engelse spanmaats maak van dag een af sy lewe moeilik.
Wimpie se ou aartsvyand, Werner æKillerÆ Botha, speel saam met hom in diT span. Hulle beraam vinnig Æn plan teen die Engelse boelies en besluit om Æn nuwe, trots Suid-Afrikaanse rugbyspan te begin sodat ulle die liga prysgeld kan wen. Met moeite kry hulle uiteindelik Æn span bymekaar, maar dis nie juis die tipe spelers waarmee Æn mens ligas wen nie. Die spanmaats baklei en stry konstant.
Dinge begin effens beter lyk wanneer Wimpie se hodrskool vriend, Japie, en diT se makkers, Borrie en Barry, wat hy in die rehabilitasie sentrum leer ken het, by die span aansluit.
Terwyl Katrien die troue van die jaar beplan, vaar Wimpie en sy span al hoe beter in die liga. Gaan hulle dit maak tot by die finaal en staan hulle regtig Æn kans om die prysgeld te wen? Wimpie kom voor Æn moeilike keuse te staan en hy wil nie sy span in die steek laat nie, maar hy wil ook nie sy toekoms met Katrien in die hek ry nie.
Bakgat 3! rond diT suksesvolle trilogie af met dieselfde hoeveelheid liefde, passie en humor as die rolprent se twee voorlopers.
Postage: R38-00
Courier: R99-00
or collect from me.

>> Click here to search for more - Movies & Music in Eastern Cape