southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

gsxr 1000 in Port Elizabeth, Eastern Cape for sale

gsxr 1000

Hi my Suzuki K5/6 op die foto was in n ongeluk. Die bike is afgeskryf. Ek verkoop die parte wat oor is. Compleet motor en bedrading en units en die Ecu (ecu is ge flash) Die enjin het +- 35000km op en guaranteed . Die mounting punte is gebreek op die engen en die tappetcover en die airbox verder is als compleet. Die engen en al die drade en ecu R10 000. Die agter rim en tyre met 70% loop op, swingarm en shock is R4000.Die Akrapovic exhaust slipon is R2000.  Skakel my op 0826295756 sms , whatsapp.

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Eastern Cape